{"product_id":"9781868427420","title":"Jan Smuts: Afrikaner sonder grense","description":"\u003cp\u003eJan Christiaan Smuts was 'n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans skynbaar 'n leierskapsvakuum. In Afrikaner sonder grense voer Richard Steyn aan dat ons hierdie indrukwekkende kryger-staatsman se lewe en denke moet herbesoek.\u003c\/p\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers SA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49643233509603,"sku":"00000_00000_00000_00000","price":22.5,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0764\/3758\/6147\/files\/9781868427420-1.jpg?v=1788415745","url":"https:\/\/usa.kinokuniya.com\/products\/9781868427420","provider":"Books Kinokuniya USA","version":"1.0","type":"link"}